Stories
For all the latent writers out there. or those with stories in their head, or those with stories in their cupboards.
Come out! Present yourseld!
You can send us your writings, a SHORT story (under 2,000 words). In MS Word, OpenOffice Writer or PDF format. Keep it family size clean. We do not promise to publish it, but we most probably will.
Moenie skaam wees mense! Gee 'n vals naam as jy moet, maar stories moet nie weggesteek bly. Stories soek lewe, soek lesers. Dit is dalk die begin van jou nuwe lewe?
Die webwerf soek Afrikaans. Hou die storie redelik skoon sodat jong dromers dit ook kan lees. Ons belowe niks, maar ons is so desperaat vir stories dat ons dit heel moontlik sal opsit.
Kliek hier vir gedigte van Dr. C Louis Leipoldt
Last Updated (Saturday, 21 May 2011 22:18)
Stories

